Nagligte

Nagligte - Dit stop nou lyrics

Your rating:
Steek ´n stok in die wiel
Van die idee om net in te gee
Wysheid het ons geleer om die lewe hard te speel
Ons staan saam, maar kan ons saam bestaan?

Vir die wenners, die verhewes, die predikers, die skynheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie (2x)

Vergeet van die reëls
Ons het dit nie geskryf nie
Die wêreld kan by ons leer
Ons het die lewe hard gespeel
Ons staan saam en saam sal ons vergaan

Vir die wenners, die verhewes, die predikers, die skynheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie (2x)
Antwoord aan niemand nie
Antwoord aan niemand nie

In teenstand staan ons saam teen alles wat ons haat
In opstand mars ons saam op die klop van een hart
In teenstand staan ons saam teen alles wat ons haat
Dit stop nou, stop nou

Vir die wenners, die verhewes, die predikers, die skynheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie (2x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Dit stop nou (2015) , Hoop In Die Donker (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Thursday 27th of August 2020 22:22

Wow!! I Love This Song! This Band is Amazing!!! Going to buy their CD Tomorrow!!! Well done Guys!!!