Monique Steyn

moniQue & Monique Steyn - Die boom lyrics

Your rating:
Ek is die saadjie in die grond
Hy gooi sy water oor al om my
My wortels vasgegroei in hom
Totdat my eerste blare son kry

Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al sy mag
Teen warm son en koue nag

Hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal my altyd in sy skadu hou
Die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En ’n ander ook beskerm net soos hy, want ek lewe net vir hom en hy vir my

U maak my sterker elke uur
In brande hou U al die vuur weg
My vrugte vorm uit U gees
Met U langs my sal ek niks vrees nie

Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al sy mag
Teen warm son en koue nag

Hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal my altyd in sy skadu hou
Die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En ’n ander ook beskerm net soos hy, want ek lewe net vir hom en hy vir my

Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al sy mag
Teen warm son en koue nag
Hy is die bron van al my krag

Hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal my altyd in sy skadu hou
Die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En ’n ander ook beskerm net soos hy, want ek lewe net vir hom en hy vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Oberholzer

Composer: Johan Oberholzer

Publisher: ?

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Mosaïek (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found