Mia Louw

Mia Louw - Mengelmoeskardoes lyrics

Your rating:
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
Groter as Hentiesbaai se wengaljoen
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes

Meer as al die tieners wat op mixed chat
Verder as die seese van Gibbs se bat
Meer as die gees by die Klein Karoo kunstefees

Koor:
Jy dink jy's lief vir my
Maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my
Maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou, en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer

Langer as die draai van die Kaapse draai
Dieper as die see in 'n Weskusbaai
Wyer as wyd
Hoër as die hoogste berg

Meer as al die borrels in my borrelbad
Groter as die potholes op die noordwes pad
Verder as vêr
Langer as die N1 lyn

Koor: (2x)
Jy dink jy's lief vir my
Maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my
Maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou, en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer

Ek lief jou meer
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found