Marthie Nel Hauptfleisch
Nederlandstalige Kinderliedjes & Marthie Nel Hauptfleisch & Jean Hauptfleisch - Hansie Slim (feat. Jean Hauptfleisch) lyrics
Your rating:
Hansie slim, berg wil klim, in die wye wêreld in Stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed Maar die moeder harte seer, Hans is in die huis nie meer "Hoor nou net, moeder sug, hardloop gou-gou t'rug!" Hansie slim, berg wil klim, in die wye wêreld in Stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed Maar die moeder harte seer, Hans is in die huis nie meer "Hoor nou net, moeder sug, hardloop gou-gou t'rug!" [Hansie swoeg, baie moeg, hoog geklim, dit is genoeg! Omdraai nou, 'k sê vir jou, bergklim nie weer gou! Tuis smeer ma die salfies aan, Hans voel gou weer pure man! Eerste keer, les geleer, eendag weer probeer!]