Marlouise Venter

Marlouise Venter & Liefling (rolprent) - Kinders van die wind (Marlouise Venter) lyrics

Your rating:
Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lankvergane skepe
In die kelders van die see

Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draal
Soos vaagbekende grepies in
'n Baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Net kinders van die wind
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Cover from: Laurika Rauch - Kinders van die wind (1979)

Appearing on: Liefling – Die film klankbaan (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found