Mari Lotz
Mari Lotz - Genoeg lyrics
Your rating:
Ek het genoeg net teruggesit Genoeg alles aanvaar Dis tyd om terug te veg Dis tyd om op te staan Ek het genoeg gesukkel Ek het genoeg verloor Dis tyd om te praat Vir dit waarin ek glo Ek roep na jou Vat weer my hand Jy’t jou rug op my gedraai Dis ook my huis Dis ook my land Keer terug my Suid-Afrika Genoeg het al geleef In die naam van Afrika Genoeg het ook gesterf En geoffer wat jy vra Ek sal net antwoord op jou roepstem As jy ook my belange dra Ek sal net luister na jou eise As jy erken dat ek bestaan Ek roep na jou Vat weer my hand Jy’t jou rug op my gedraai Dis ook my huis Dis ook my land Keer terug my Suid-Afrika Ek roep na jou Vat weer my hand Jy’t jou rug op my gedraai Dis ook my huis Dis ook my land Keer terug my Suid-Afrika Hardloop terug my Suid-Afrika Hardloop terug my Suid-Afrika