Lucinda Neethling

Lucinda Neethling & John-Henry Opperman - Ons is ons (met John-Henry Opperman) lyrics

Your rating:
Ek het hierdie jaar oud geword
Maar langs jou stap ek weer kaalvoet rond
As ek frons is jy altyd sag
En jy kan my laat huil en laat lag

Ek verlang weer na die maan
Maak jou oë toe, ek kry jou daar
Ons kan sing uit volle bors
Ons moet sing want ons is ons
Ek verlang weer na jou staar
Maak jou oë oop, ek is daar
Ons kan leef uit volle bors
Ons moet leef want ons is ons

Ek probeer my bes, ek sien jou
Ek verstaan die dinge wat jou wakker hou
In die stilte hoor ons mekaar
In geraas het ons mekaar aanvaar

Ek verlang weer na die maan
Maak jou oë toe, ek kry jou daar
Ons kan sing uit volle bors
Ons moet sing want ons is ons
Ek verlang weer na jou staar
Maak jou oë oop, ek is daar
Ons kan leef uit volle bors
Ons moet leef want ons is ons

Wat as ek blou is
En jy is die lug
En ek is veronderstel om jou in te kleur (Jy doen)
En jy is veronderstel om my te omlyn (Ek probeer)
Sodat die son so, deur ons albei kan skyn

Ek verlang weer na die maan
Maak jou oë toe, ek kry jou daar
Ons kan sing uit volle bors
Ons moet sing want ons is ons
Ek verlang weer na jou staar
Maak jou oë oop, ek is daar
Ons kan leef uit volle bors
Ons moet leef want ons is ons
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Lucinda Neethling

Composer: Lucinda Neethling

Publisher: Rosa Productions

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Ons is ons (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found