Louis van Rensburg
Louis van Rensburg - Voshaarnooi lyrics
Your rating:
About this lyric:
This is an Afrikaans poem written by "Boerneef" in 1959 which was later converted into a song by singers such as Louis Van Rensburg. Louis was not the only one who sung this song but he is the most famous for this song.
The meaning of the song is simple... It's a lovesong written to a lady with bright Red hair hence the name "Voshaarnooi" which if directly translated, means Fox-Haired lady/girl.
Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind Hoor jy meisie met die sweetvoshare Verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op jou kind Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies Lappa maak vir Bella stout, Met Hanepoot se natrossies Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar My hart blom wit vir die voshaarnooi Pluk heide van die rooiste rooi Vir hierdie einste voshaarnooi Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi Vir jou my voshaar meisiekind