Liezel Pieters
Liezel Pieters - Asemloos lyrics
Your rating:
Ons loop hier deur die strate, ´n romantiese stad Die aand is vol beloftes, waar gaan ons dit heen vat? Oho, oho Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees Daar´s nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees Oho, oho Die oomblik saam met jou is soos ´n foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nog steeds vir jou ´n Hele leeftyd om my vas te hou Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nog steeds vir jou ´n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik ´n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Ek staan hier op die rand van die hoogste gebou My vrese is vergete wanneer jy my vas hou Oho, oho Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel En na al die jare is dit steeds hoe ek voel Oho, oho Die oomblik saam met jou is soos ´n foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nog steeds vir jou ´n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik ´n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Asemloos Asemloos steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nog steeds vir jou ´n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik ´n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Asemloos