Lianie May
Lianie May & Jay (ZA) - Toe stop my hart (duet met Jay) lyrics
Your rating:
Ek het gedroom van ‘n plek waar die son nooit gaan set Jy was daar in ‘n tronk en ek moes jou kom red, my baby, met als wat ek het, my baby En ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek Mis jou te veel om te sê Ek voel ‘n mes teen my nek En my asem raak min, my baby Ek vra jou maak gou, my baby Refrein: Toe stop my hart Toe stop my hart by jou Ek het ver geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart is daar ‘n plek gehou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane wegvee Dit alles vir jou Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wil wou weet Maar spyt kom altyd te laat Ek sou jou nooit kon vergeet En as ek alles kon terug draai, baby, sou ek my wou terug waai, baby Tot hier by my soos dit was, waar ons ‘n lewe kon bou, waar ek jou styf vas kon hou Maar dis nou flenters en rou Op jou sal ek nooit kan opgee, baby Dit belowe ek jou, my baby Refrein Want elke tree saam met jou, my baby, los ons al die seer agter ons, baby Refrein