Lianie May

Lianie May - Pleister vir my hart lyrics

Your rating:
As ek jou vra
Om my hart te dra
Op die winde oor die velde ´n duisend dae

Sal jy die seer
Vir my bedoel, kan keer
Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou

CHORUS
Gee my ´n pleister vir my hart
Gee my ´n hart om vas te hou
Gee my ´n lewe saam met jou , al is dit net vir nou
Gee my ´n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
En bring ´n pleister vir my hart


Ek was geleer
Dat as jou hart moet skeur, om die beste van jou hartseer te kan maak

Moet jy weer glo
En bid vir krag van bo, wat jou sal dra
En jou sal hoor as jy dit vra

CHORUS

BRUG
... hart vanaand
Ek ´s so alleen ek mis jou elke aand
Want as die donker om my hart kom vou
Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou

CHORUS
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Lank lewe die liefde (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found