Lianie May

Lianie May - Pad na jou hart lyrics

Your rating:
Daar´s ´n pad na jou hart my lief
Daar´s ´n pad na jou hart
En dis donker jy hou dit diep
Maar ek hoor dit in jou hartklop as ek luister

En jou drome dit fluister
Al jou drome vir my

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
´n Pad na jou hart
En soos my siel jou nader
En skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
´n Pad na jou hart

In ´n omblik kyk jy na my
Ek wil dit heilig hou
Want jou oë praat lank en diep
En ek hoor dit uit die donker, dis geen fluister

En my drome, jy luister
Dis my drome vir jou

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my ´n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
En skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
´n Pad na jou hart

Ek staan alleen op draaie
Sê my nou hoe lê jou paaie
Wys my hoe lees ek die kaart
En so vind ek die pad

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my ´n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
En skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
´n Pad na jou hart

´n Pad na jou hart
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Boeremeisie (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found