Lianie May

Lianie May - Boerevry lyrics

Your rating:

Wys my, wys 'n bietjie liefde
Gee 'n bietjie meer as meer
En vat my nog 'n keer vanaand

Onthou jy, onthou jy nog ons liefde
Want dit word nou te lank
En ek mis jou hier vanaand

Sing saam met my, do wa di di dam,
do wa di di do
Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my, do wa di di dam
do wa di di do
Sing saam met my en lekker boerevry

Wys my, wys my ek is joune
Wys hoe dit raak, kan nie slaap
Want dis mos hoe die liefde maak

Vry my, vry my sonder einde
Want as jy hou, hou jy vas
Ek's die een wat by jou pas

Sing saam met my, do wa di di dam,
do wa di di do
Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my, do wa di di dam
do wa di di do
Sing saam met my en lekker boerevry

Voel my hart hoe klop dit as jy aan my raak
Voel my hart, dis joune en dis soos ons maak

Sing saam met my, do wa di di dam,
do wa di di do
Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my, do wa di di dam
do wa di di do
Sing saam met my, my lekker boerevry
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Appearing on: Vergeet my nie (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found