Laura Lynn

Laura Lynn - Jy het my 1000 maal belowe lyrics

Your rating:
Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor

Jy sê dat jy graag vry wil wees
Ek probeer om jou vas te hou
Jy het my nooit lief gehad nie

Daarom sê ek nou vir jou:
Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aanraak
En nou gaan ek jou verloor
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wou oordoen hierdie nag

Ek soek na jou hand
Soek na jou
Meestal in die nag mis ek jou
Wie het ek om my vas te hou?
Aan wie kan ek my drome toe vertrou?

Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aanraak
En nou gaan ek jou verloor
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wou oordoen hierdie nag

Waar is jy as ek nou van jou droom?
Waar is jy as ek stil weg huil?

Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aanraak
En nou gaan ek jou verloor

Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wou oordoen hierdie nag (3x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: Andrea Berg - Du hast mich 1000 mal belogen (2001, German)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found