Kurt Darren
Kurt Darren - Loslappie (Ek wil huistoe gaan) lyrics
Your rating:
O, ek wil huis toe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n arend Dan vlieg ek maar vir ewig oor die see Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huis toe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie Ek is 'n loslappie Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie O, ek wil huis toe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mama toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie, loslappie