Kurt Darren

Kurt Darren - Engel ek sal jou saamvat lyrics

Your rating:
Ek kort ’n vakansie, ek kort dit nou
Droom van sak pak, petrol trap, spring en maak gou
Hier's al my spaargeld, die jaar het my beroof
Gooi joune in die blik, ons spandeer gaan groot

Sit hom in rat, trap hom op die lang pad,
deur die mooie land saam met jou

Ek wil hier wegkom, die jaag van die stad
Ek wil net ry, êrens stop langs die pad
Ek wil die sterre in die donker sien brand
Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
Ek wil my sandvoete rus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land

Hier's waar ek hoort, die see roep my naam
Kaptein, span die seile, kaalvoet op die dansbaan
’n Somervakansie, beste tyd van die jaar
Skakel jou foon af, los als, kom nou, ek vat jou saam

Sit hom in rat, trap hom op die lang pad,
deur die mooie land saam met jou

Ek wil hier wegkom, die jaag van die stad
Ek wil net ry, êrens stop langs die pad
Ek wil die sterre in die donker sien brand
Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
Ek wil my sandvoete rus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land
Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Sit hom in rat, trap hom op die lang pad,
deur die mooie land saam met jou

Ek wil hier wegkom, die jaag van die stad
Ek wil net ry, êrens stop langs die pad
Ek wil die sterre in die donker sien brand
Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
Ek wil my sandvoete rus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land
Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Sal jy met my dans? (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found