Kurt Darren

Kurt Darren - Die Verloorder lyrics

Your rating:
Ek sit elke nag gevange, in die drade van jou web
Waar ek stil moet bly en gang
Tot ek nooit weer heimwee het
Maar ek sien nog steeds die lyne, van jou lippe op my glas
En die vorm van jou lyf op my matras

Bind my hande langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas
Vou ’n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart
Maak dan beide ore doof, en ek sal steeds hoor wat jy sê

Ek is die verloorder, die verloorder
Verlore in ’n ongelyke geveg

Ek lê elke nag geketting, aan ’n ketting van genees
En ek kan nie weer beweeg nie
Tot die pyn gebroke is
In die kamer lê die skerwe
Van ons lewens op die grond
En ek proe nog steeds jou trane in my mond

Bind my hande langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas
Vou ’n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart
Maak dan beide ore doof, en ek sal steeds hoor wat jy sê

Ek is die verloorder, die verloorder
Verlore in ’n ongelyke geveg

Jy agtervolg my waar ek gaan, waar ek is, en waar ek staan
Jy is die skadu agter my
Elke sekonde van die dag
Hoer ek jou stem, sien ek jou lag
Want weer laat jy my hart weer vry

Ek sal nou weer moet vlug
Maar ontsnapping maak geen sin
Uiteindelik haal jy my tog weer in

Bind my hande langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas
Vou ’n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart
Maak dan beide ore doof, en ek sal steeds hoor wat jy sê

Ek is die verloorder, die verloorder
Verlore in ’n ongelyke geveg
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2005

Language: Afrikaans

Appearing on: Vat My, Maak My Joune (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

4 Comments found

Baie dankie vir jou kommentaar met al die verbeteringe!

Anonymous

Wednesday 17th of October 2018 22:09

Waar ek stil moet bly en hang...
Waneer laat jy my hart weer vry...

Anonymous

Wednesday 17th of October 2018 22:03

Bind my hande langs my liggaam...
Maak dan beide ore doof....
En ek proe nogsteeds jou trane in my mond...
Jy agtervolg my waar ek gaan, waar ek is, en waar ek staan
Hoor ek jou stem, sien ek jou lag....
Uiteindelik haal jy my tog weer in...

Anonymous

Wednesday 17th of October 2018 22:02

Bind my hande langs my liggaam...
Maak dan beide ore doof....
En ek proe nogsteeds jou trane in my mond...
Jy agtervolg my waar ek gaan, waar ek is, en waar ek gaan
Hoor ek jou stem, sien ek jou lag....
Uiteindelik haal jy my tog weer in...