Kots Bpk
Kots Bpk - Padkos lyrics
Your rating:
Die lewe op straat is moer goed, Weer is koud, maar kos is in oorvloed Asblikke krap of ashoop grou Vul my maag - voorsien iets om te kou Die armoede en hongersnood, Ek is dood tevrede met net droeë brood Kontribasies kan jy los Want ek ken die geheim van koningskos: Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff) Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw) Die vlieë die dans in die straat Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat Pels is verwyder met 'n kuns, Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince Nou-nou eet ek fastfood weer - Laat die maaltyd klaar braai op die teer Kou die wurms en maggots mis En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê) Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)