Koos Kombuis
Koos Kombuis - Die Fokkol Song lyrics
Your rating:
Welkom op die airport, dit is die jaar 2010 Ek neem aan julle is hier om die sokkergames te sien Ons het nou eindelik 'n kans om vir die wêreld iets te wys Van ons vriendelike democracy so maak jouself maar tuis Fokkol petrol, fokkol diesel, fokkol gas en fokkol krag Fokkol water in jou whisky Fokkol jokes om voor te lag Fokkol pille by die kliniek Fokkol dokters as jy vra Fokkol ouens om die vullis op jou pavement weg te dra Ja, welkom in Suid-Afrika Ja, welkom in Suid-Afrika Op linkerhand my Larni sien jy die ruins van Distrik Ses, Op regterhand 'n skollie met 'n knuppel en 'n mes Sorry oor die airportbus wat alweer 'n bietjie laat is Sorry oor die potholes wat nog altyd in die straat is Ons wil baie graag dit opfieks maar die workers het gestaak En net toe ons daai kak uitgesort het, het ons Eskom power weer opgeraak Fokkol treine, fokkol taxis, fokkol geld en fokkol jobs Fokkol robots wat nog werk En fokkol traffic cops Fokkol huise in die townships Dit help nie om te kla Dis so fokken baie fokkol in Suid-Afrika Ja, welkom in Suid-Afrika Ja, welkom in Suid-Afrika Ons het 'n moerse stadion hier langs die see gebou, touch-wood Want ons is finished met apartheid en oranje-blanje-blou Elke dorp het nou 'n nuwe naam Net jammer daar´s nie geld nie En moenie worrie oor die squatterkamp net langs die sokkerveld nie Mandela was ons eerste president Hy is nou ´n bietjie oud Mbeki het hom opgevolg (…?...) ons eerste fout Hulle toi-toi nou die hele wêreld voor En hulle sing „Um zini wami“ en (…?...) Fokkol fokkol fokkol fokkol fokkol fokkol...