Koos Kombuis

Stef Bos & Koos Kombuis - Die Duiwel En God lyrics

Your rating:
Ek is die duiwel
Ik ben God
Ik heb de wereld gemaakt
Ek maak die wereld kapot
Ek stook die kole
En ek maak die slaai
Ek sorg vir die drank
Ek sorg vir die braai

Ek is die Ying
En ek is die Yang
Ek is die appel
En ek is die slang
Ek is die liefde
Ek is die haat
Ek is die hoer
En ek is die staat

Ik draag een baard
En ek het 'n stert
Haal een van ons weg
en die ander is niks werd
Ek is die toeval
En ek is die lot
Ek is die duiwel
En ek, en ek is God

Ons is al saam van die begin van die tyd
Ons ken mekaar al 'n ewigheid
Ons is als een tweeling uit dieselfde buik
Jy gaan nooit weet wie's wie
Als jy niet goed kyk

Ek is die grondpad
En ek is die weg
Saam is ons sterk
Alleen is ons sleg
Jy mag ons niet skei nie
Ons is aan mekaar vas
Soos whiskey en water in dieselfde glas

En ons maak samen oorlog
Ons maak saam plesier
Ek is van Holland
En ek is van hier
Ek is die toeval
En ek is die lot
Ek is die duiwel
En ek, en ek is God!

Ons maak samen die oorlog
Ons maak saam plesier
Ek is van Holland
En ek is van hier
Ek is die toeval
En ek is die lot
Ek is die duiwel
Is jy die duiwel?
Ja ek is die duiwel (hahahaha)
Fok jou duiwel 
Want ek, ek is God
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos Kombuis / Stef Bos

Composer: Koos Kombuis / Stef Bos

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Van Mpumalanga tot Die Kaap (2001)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found