Kobus Muller
Kobus Muller - Glasie Wyn lyrics
Your rating:
Iewers in Brooklyn* sit sy alleen [?] in die verte met die kerslig in haar oë Trane rol oor haar wange Mascara tof gesmeer Hartseer en verlore, eensaam en alleen Bring vir haar ´n glasie, ´n glasie rooiwyn Vir die meisie met die trane in haar oë Sy wag vir die man wat nie wil kom So bring vir haar net nog ´n glasie, ´n glasie rooiwyn Sy kyk kort-kort na die oorlosie teen die muur Sy wag al van seins, dis lankal na twaalf Sy vat nog ´n slukkie van die wyn in haar glas Sy´s hartseer en verlore, eensaam en alleen Bring vir haar ´n glasie, ´n glasie rooiwyn Vir die meisie met die trane in haar oë Sy wag vir die man wat nie wil kom So bring vir haar net nog ´n glasie, ´n glasie rooiwyn (2x) * Brooklyn (Pretoria): https://af.wikipedia.org/wiki/Brooklyn,_Pretoria