K.O.B.U.S. / Kobus!

K.O.B.U.S. / Kobus! - Doodstraf lyrics

Your rating:
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug

Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Met pyn en trane en begrafnissang
Die reënboog is rooi deurweek met bloed
Op die horison agter die begrafnisstoet

Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug

Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Ouers paranoïs en kinders is bang
Die ongedeerdes sê dis ‘n slegte idee
Maar as die hel oor hul drumpel trap sal hulle ook skree vir die doodstraf, bring die doodstraf terug

Staan saam en eis die doodstraf terug
Noodmaatreels vir ‘n noodtoestand
‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand

Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Soos ‘n skandvlek Judaskus op elke wang
En as die strome onskuldige bloed aanhou stort
Gaan die mense begin doen wat daar gedoen moet word

Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Staan saam en eis die doodstraf terug
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2006

Language: Afrikaans

Appearing on: Doodstraf (2006)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found