Kathleen
Kathleen - Die roos lyrics
Your rating:
Party sê: Liefde, dis ‘n rivier waarin rite so maklik vergaan Party sê: Liefde, dis soos ‘n swaard wat die siel vir altyd skaad Party sê: Liefde, dis ’n strewe, dis iets wat jy begeer Ek sê liefde, dis die mooiste blom En jy is die blom se kleur Dis die hart wat bang vir breek is Wat nooit leer om te dans En die droom wat bang is vir wakker word Bly ‘n eeuwig verspeelde kans Dis die een wat nie geneem wil word Wat nooit leer om te gee En die siel wat bang is vir doodgaan Wat nooit leer om te leef Was die nag alweer te eensaam En die paaie weer te ver Dink jy die liefde kan alleen maar As jy gelukkig is en so sterk Onthou dat in die winter Diep onder die sneeu se broos Groei ’n saadjie in die son se liefde En in die lente blom die roos