Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Ses snare lyrics

Your rating:
Jy ’t jou dag gekry
‘n Laaste snaar vandag gebreek
Jy ’t ‘n ander girl gevry
Gedink ek sou jou so vergewe
Jy sal moet harder probeer
As jy my terug wil kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op ‘n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy

Jy ’t jou sin gekry
Jy ’t gesê jy wil alleen wees
Dis finaal verby
Jy ’t altyd gesê geen ander
Jy sê jou hart is so seer
Sou jy my terug kan kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op ‘n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy sê jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy
Oh oh oh oh

Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Covered by: Kim (2013)

Appearing on: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found