Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - As die gordyn val lyrics

Your rating:
Ek en jy, staan alleen
Almal is weg, en ek voel dit reën
Soos elke aand, na elke show
Los jy my weer, en jy ’t geen berou

As die gordyn val, haal jy jou masker af
En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien 
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink
Verander my en jou, ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val

Hoe was ek so verkeerd?
Waarom kon ek jou net nie vergeet
En ook soos jy, elke aand
My teen die ander daar om jou meet

As die gordyn val, haal jy jou masker af
En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou, ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val

Ek wens ek kon dit skreeu
Ek voel so vasgehou
Want vir my en jou was daar tog nooit `n kans gewees

As die gordyn val, haal jy jou masker af
En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien, en niemand ooit sal weet nie

As die gordyn val, haal jy jou masker af
En word jy weer jouself, waar niemand jou kan sien, en niemand ooit sal weet nie

Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou, ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found