Karen Zoid
Karen Zoid - Katriena lyrics
Your rating:
Sy stap deur die bos Deur die enkelvoetpad Sy stap deur die bos Deur die eensame dag Die stilte wat roep soos die mense verlange Die mense verlange Alleen met slentergang. Sy voel hoe die wind Deur die blare ritsel Sy hoor nou ‘n voël Met a vrolike fluit Sy dink aan die mens en die ewige lewe Die ewige lewe Vreugvolle fees Katriena, Katriena, Katriena Katryn Is lief vir haar lewe Is lief vir haar wyn (x2) Sy deel haar pad Met die heroinmonster Sy voel hoe sy asem In haar ore fluister Sy sien Sy versteen As die lewe wyk As die lewe wyk Na die ewigheid. Katriena, Katriena, Katriena Katryn Wees lief vir jou lewe Wees lief vir jou wyn (x2) Sy voel hoe ‘n rilling In haar rug afwriemel Sy sien hoe die engel Van die dood vir haar staar Die stilte word warm Die lewe word donker Die wêreld word donker As sy dood neerslaan Katriena, Katriena, Katriena Katryn Was lief vir haar lewe Was lief vir haar wyn (x2) Katriena heroina Katriena amfetamina Katriena kokaina Katriena Liefde het ‘n lettergreep Karriena Katriena Katryn Was lief vir haar lewe En bietjie vir my Katriene Katriena Katryn Was te opgevang In haar sadness en pyn.