Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Tyd vir omdraai lyrics

Your rating:
Ek het seer gekry, het baie seer gekry.
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees wie ek nie is.
Ek het genoeg gehad, ek het genoeg gehad.
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus.

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry.
'n Nuwe rigting, 'n oorbegin, die lewe is kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my, dis tyd vir omdraai.

Wat het geword, wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my, hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil, vir nou het ek klaar gehuil.
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep:

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry.
'n Nuwe rigting, 'n oorbegin, die lewe is kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my, dis tyd vir omdraai.

'n Nuwe rigting, 'n oorbegin, die lewe is kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my, beter pad vir my.

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry.
'n Nuwe rigting, 'n oorbegin, die lewe is kort, die tyd is min.

Daar's 'n beter pad vir my, dis tyd vir omdraai.
Daar's 'n beter pad vir my, dis tyd vir omdraai.

Daar's 'n beter pad vir my, dis tyd vir omdraai.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Engel van my hart

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found