Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Tingeling lyrics

Your rating:
Jy praat, praat, praat net soos ’n papegaai 
Dan sê jy ek hou my doof
En jy ruk, ruk, ruk jouself in ’n krul
Ja, jy’t mos jou eie wil

Maar vanaand as jy langs my kom lê
En jou rug op my wil draai
Dan sit ek my arm om jou lyf en sê
Onthou, onthou

Koor:
Jy’s my hart se punt
Jy’s my warrelwind
Ek vrek nog steeds oor jou
Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou
Jy’s my liefste ding
Jy’s my tingeling
En oulik, oulik verby
Jy’s my hartedief, ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my

Jy maak my kop skoon deurmekaar
Ek weet nie moet ek lag of huil
Jy’s altyd reg, reg, reg en ek’s verkeerd
Ek kry net nooit ’n beurt

Maar vanaand as ek langs jou kom lê
En ek my rug op jou wil draai
Dan sit jy jou arm om my lyf en sê
Onthou, onthou

Koor:
Jy’s my hart se punt
Jy’s my warrelwind
Ek vrek nog steeds oor jou
Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou
Jy’s my liefste ding
Jy’s my tingeling
En oulik, oulik verby
Jy’s my hartedief, ek het jou baie lief
Onthou, onthou, onthou

Jy’s my hart se punt
Jy’s my warrelwind
Ek vrek nog steeds oor jou
Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou
Jy’s my liefste ding
Jy’s my tingeling
En oulik, oulik verby
Jy’s my hartedief, ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my

Jy’s my hartedief, ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my
Jy’s my liefste ding
Jy’s my tingeling
En jy bly nog my hart se punt
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Juanita du Plessis

Composer: Juanita du Plessis

Publisher: Maroela Musiek

Details:

Released in: 2005

Language: Afrikaans

Appearing on: 10 Jaar Platinum Treffers (CD1/2) (2008) , Bly by my (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found