Juanita du Plessis
Juanita du Plessis - My Pa Is Koning lyrics
Your rating:
Jy glimlag so breed as jy my vriendelik groet Jy lyk tog so selfversekerd Met die wêreld aan jou voete Voel jy soos n reus bly die lewe n fees dan skeel dit jou min Dit lyk of jy dans as jy loop Ek kon dit nooit verstaan nie Ek moes die antwoord hê en toe hoor ek jou sê My Pa is die Koning van die heelal jy weet En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie Die wind kan waai die berge kan val Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal Ek's die Koning se kind dit maak my 'n prinses Die lewe is Christus selfs die dood is 'n wins Vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou My Pa is die Koning onthou! Hoe moes ek nou voel Ek wens ek was jy Maar ek's net 'n gewone vrou Dit klink so onregverdig Om 'n Koning te hê vir wie jy Pa kan sê Toe't jy my genooi jy sê jy kom luister nou mooi Hoe kan jy tog so gou vergeet Ons is mede erfgename En toe ek my kon kry toe sê jy vir my Jou Pa is die Koning van die heelal jy weet En kom wat wil jy moet dit nooit vergeet nie Die wind kan waai die berge kan val Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal Jy's die Koning se kind ja dit maak jou 'n prins Die lewe is Christus selfs die dood is 'n wins Vir niks is jy bang nie of wat sê ek nou Jou Pa is die Koning onthou! La la la la la la la la la la la la la la la la la la la My Pa is die Koning van die heelal jy weet En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie Die wind kan waai die berge kan val Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal Ek's die Koning se kind dit maak my 'n prinses Die lewe is Christus selfs die dood is 'n wins Vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou My Pa is die Koning onthou My Pa is die Koning onthou My Pa is die Koning onthou