Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Maak my vol o Heer lyrics

Your rating:

Maak my vol, o HEER

U voel so vêr
Hoekom hoor ek nooit mer U stem nie
En hoekom voel dit of my gebede U nie bereik nie
U voel so ver
Ek roep na U
Here, hoor tog as ek smeek vir U genade
Ek is leeggetap, wat oor is, is my trane
Ek roep na U
Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildbok na water, smag ek na U

Maak my vol, o Heer
Maak my vol, o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol, o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrede hê in my

Here, praat met my
Wys my die weg waar U wil is
Laat my die pad loop wat net vir my bedoel is
Praat met my
Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildbok na water, smag ek na U

Maak my vol, o Heer
Maak my vol, o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol, o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrede hê in my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Wees Lig

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found