Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Lepellê lyrics

Your rating:
Is jy nog kwaai met my?
Ag moenie nou al ry
Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla
Kom sit nou hier by my

'n Man kan nie sonder 'n vrou
O, om bietjie vas te hou
Soos Ska-Rumba sonder 'n baai
En sonder die haai so is ek sonder jou

Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
O bokka as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

Ek weet ek kla te veel
Maar ek wil jou nie deel
Ek sal my bes probeer om al die "moods" te keer
Ek sal jou nooit verveel

Jy kan maar laat uitbly
En 'n lekker lyfie kry
Soos patayo sonder bier en 'n braaivleisvuur
So is ek sonder jou

Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
O bokka as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

O, bokka

Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
O bokka as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my? (2x)

O, dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

O, bokka
O, bokka
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Maroela Musiek

Details:

Released in: 2003

Language: Afrikaans

Appearing on: Jy is... (2003) , 10 Jaar Platinum Treffers (CD1/2) (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found