Juanita du Plessis

Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Lepel lê (Juanita du Plessis en Theuns Jordaan) lyrics

Your rating:
Is jy nog kwaai met my
Moet nog nie nou al ry
Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla
Kom sit nou hier by my

‘n Man kan nie sonder 'n vrou
Ooh om bietjie vas te hou
Soos karma sonder 'n baai
En sonder die haai so is ek sonder jou

Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepel lê
O bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my

Ek weet ek kla te veel
Maar ek wil jou nie deel
Ek sal my bes probeer
Om al die moods te keer
Ek wil jou nooit verveel

Jy kan maar laat uitbly
En 'n lekker lyfie kry
Soos pataye sonder bier en a braaivleis vuur
So is ek sonder jou

Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepel lê
O bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my

Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepel lê
O bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my
O dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Theuns Jordaan Productions Pty Ltd.

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Bring jou hart (Live met Juanita du Plessis) (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found