Juanita du Plessis
Juanita du Plessis - Hier En Nou lyrics
Your rating:
hier en nou is ek by jou in my hart en alles is beter met jou daar ek weet ons sukkel nou en dan weet ons vergeet ook baie van kleiner dinge die reeds wat ons bymekaar gebring het maar een kyk in jou oe en ek onthou elke liewe goeie ding in jou hart al die kere wat jy se dat niks anders sal saak maak hier en nou is ek by jou in my hart hier en nou staan ek en jy steeds sterker en alles is beter met jou daar tot hier en nou soms ook gesukkel maar hier en nou is wat ons het steeds waar deur al die goeie en die sleg deur die verkeerde en die reg is jy die antwoord in jou my suid my oos my wes en my noord ek vat maar net jou hand en stap die pad voort elke liewe goeie ding in my hart bring die beste uit my omdat niks anders ooit sal saak maak hier en nou is ek by jou in my hart hier en nou staan ek en jy steeds sterker en alles is beter met jou daar tot hier en nou soms ook gesukkel maar hier en nou is ek by jou in my hart hier en nou staan ek en jy steeds sterker en alles is beter met jou daar tot hier en nou soms ook gesukkel maar hier en nou is wat ons het steeds waar Jy's my more jy's gister my vandag ek is die rede vir die waarheid in jou lag en daar's niks anders waarvoor ek nog langer wag want jy's klaar hier jy's klaar hier hier en nou is ek by jou in my hart hier en nou staan ek en jy steeds sterker en alles is beter met jou daar tot hier en nou ook soms gesukkel maar hier en nou is ek by jou in my hart hier en nou staan ek en jy steeds sterker en alles is beter met jou daar tot hier en nou ook soms gesukkel maar hier en nou is wat ons het steeds waar