Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Engel van my hart lyrics

Your rating:
Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te verdien
Het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan hê soos jy
´n Engel gestuur vir my.

Jy´s die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jy´s die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy´s die rede
Jy´s die engel van my hart want jy glo in my.

Die kalmte spoel oor my as jy naby my is
Jou arms bly die hawe waar ek veilig rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
'n Engel gestuur vir my.

Jy´s die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jy´s die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy´s die rede
Jy´s die engel van my hart want jy glo in my.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Engel van my hart

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found