Juanita du Plessis
Juanita du Plessis - Die Fiets lyrics
Your rating:
Ek was klein gewees ek onthou nog Dit was 'n groot geskenk vir my Dit was my sesde Kersfees Ek het my eerste fiets gekry My vreugde onbeskryflik Maar tog die vrees diep binne my Sou ek my pa kon trots maak Sou ek op hierdie fiets kon ry Maar dis sy woorde wat ek vandag nogsteeds onthou want elke keer toe my voete gly was sy hande onder my En hy't gese Ek sal jou nooit los nie Jy is myne Maak nie saak wat dit kos nie Ek sal My lewe gee vir jou En jou nooit verlaat nie Vertrou my Moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou Ek sal jou nooit los nie Ek sal jou hand nooit los nie My pa se dood was skielik Die lewe was vir my verby Maar eendag op my kniee in 'n donker uur Het ek my Hemelse Pa in my hart gekry My vreugde onbeskryflik En soveel vrede diep binne my Dat ek my Pa sou trots maak Op die regte pad sal bly Dis Sy genade wat ek vandag nog staande hou want elke keer as my voete gly is Sy hande onder my En ek hoor hom se Ek sal jou nooit los nie Jy is myne Maak nie saak wat dit kos nie Ek het My lewe gee vir jou Ek sal jou nooit verlaat nie Vertrou My Moenie bang wees nie EK is hier reg langs jou Ek sal jou nooit los nie Ek sal jou hand nooit los nie As jy bang is, is Ek by jou Langs jou, om jou Want jy behoort aan My Ek sal jou nooit los nie Jy is myne Maak nie saak wat dit kos nie Ek het My lewe gee vir jou Ek sal jou nooit verlaat nie Vertrou My Moenie bang wees nie EK is hier reg langs jou Ek sal jou nooit los nie Ek sal jou hand nooit los nie Ek sal jou nooit los nie Ek sal jou hand nooit los nie