Juanita du Plessis

Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Bring jou hart (Theuns Jordaan en Juanita Du Plessis) lyrics

Your rating:
Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los
Ken jy die spore van saam wees deur die droë Karoo
Waar elke oomblik tussen ons geanker bly
Waar al my wense lê en wag om jou te kry

O, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo

Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar
Soek jy 'n lêplek wat jou warm hou in die nag
Oor berg en dale loop ek vir jou as jy verdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal

O, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo

Bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdes woorde
Jou huis is waar die hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes

Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo
Bring jou hart, bring jou lewe na die klein Karoo
Bring jou hart bring, jou lewe na die klein Karoo
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2006

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers 2000 - 2007 , Bring jou hart (Live met Juanita du Plessis) (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found