Juandre Marais

Juandre Marais - Kyk Hoe Val Die Reën lyrics

Your rating:
Vat my hand, ek gee my oor
Dit was te laat, begin van voor
Ek wil net praat, oh, ek wil net sê
Ek was verkeerd, dis als te veel

Kyk hoe val die reën om ons
Kyk hoe waai die wind om ons
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Water oral ons verdrink
Water oral dieper sink
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Hard is dit, hoe los ek nou
Maar wat is dit, om vas te hou?
Ek wil met jou dans, oh, ek wil met jou deel
Nog net eenkeer, maar dis als te veel

Kyk hoe val die reën om ons
Kyk hoe waai die wind om ons
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Water oral ons verdrink
Water oral dieper sink
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Ek wonder wat gebeur met ons
En ek wonder hoe ons dit net so los

Kyk hoe val die reën om ons
Kyk hoe waai die wind om ons
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Water oral ons verdrink
Water oral dieper sink
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Kyk hoe val die reën om ons
Kyk hoe waai die wind om ons
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën

Water oral ons verdrink
Water oral dieper sink
Kyk ek staan alleen
Kyk hoe val die reën om ons
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Kyk hoe val die reën

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found