Juan Boucher

Juan Boucher - Gee Jou Hart 'n Breek lyrics

Your rating:
As jy voel jy het jou plek nie meer nie
As jy dink dit was alles verniet
En dan tel alles teen jou, staan jy sterk as jy seer val 
Gee jou hart 'n breek

Jy verdwaal in jou eie woorde 
Is jy bang, jy is verlore 
Die perfekte besluite, staan jy weereens hier buite 
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek en vergeet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
Dat jy liefde kan vind 
Gee jou hart 'n breek 
Kan jy huil en weer vergewe
Gee jou hart 'n breek 

Gee jou hart 'n breek 
Wil jy weet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
En dan bly jy by my 
Gee jou hart 'n breek 
Sal jou wys daar is 'n rede 
Gee jou hart 'n breek

En dan bring jy weer al jou pyne
Kom ons ruil dit met myne
Sal jou oë weer kan toe gaan 
Sal jy slaap as jy stil raak 
Gee jou hart 'n breek

Jy verdwaal in jou eie woorde 
Is jy bang, jy is verlore 
Die perfekte besluite, staan jy weereens hier buite 
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek en vergeet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
Dat jy liefde kan vind 
Gee jou hart 'n breek 
Kan jy huil en weer vergewe
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek 
Wil jy weet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
En dan bly jy by my 
Gee jou hart 'n breek 
En ek wys daar is 'n rede 
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek en vergeet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
Dat jy liefde kan vind 
Gee jou hart 'n breek 
Kan jy huil en weer vergewe
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek 
Wil jy weet hoe om te lewe 
Gee jou hart 'n breek 
En dan bly jy by my 
Gee jou hart 'n breek 
Sal jy wys daar is 'n rede 
Gee jou hart 'n breek

Gee jou hart 'n breek
Gee jou hart 'n breek
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: Gee Jou Hart 'n Breek (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found