Johannes Kerkorrel

Johannes Kerkorrel - Sit Dit Af (2) lyrics

Your rating:
[Verse 1]
Die ander dag toe voel ek lam,
Ek wou 'n klein bietjie ontspan,
En 'n boer maak ’n plan,
Ek sit my tv-set toe aan,
Jy sal nie glo wat ek sein,
Daar op my tv screen.

[Verse 2]
Dit was 'n nare gesig,
Dit het my heeltemal ontwrig,
Dit was 'n moerse klug,
Dit was P.W. se gesig,
En langs hom staan ou oom Pik, ja,
Ooo, ek dog ek gaan verstik.

[Chorus]
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf.

[Verse 3]
Ek stap kombuis toe kry ’n bier,
En skakel oor na TV4,
O my god wat het ons hier,
Wat my tv screen ontsier,
Is daar nerens om te vlug,
Van daai man se mooi gesig.

[Verse 4]
Met sy vinger in die lug,
Gaan hy my lewe net ontstig,
En die programme in die lug,
Sien jy net P.W. se gesig,
Ek vat jou nou ’n wed,
Al die bure het M-net!

[Chorus]
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
 Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf.

[Bridge]
Oooh,
Ek sê jou dis finaal,
Voor julle my kom haal,
En ek met al my verstand,
In die gestig beland,
Als daar iets is wat mij kwel,
Is dit mij TV stel.

[Chorus]
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf.

[Chorus]
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 1985

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Baie dankie vir die lirieke. Dis die eerste liedjie van Johannes Kerkorrel se laserskyf ''Eet Kreef!'' https://muzikum.eu/nl/johannes-kerkorrel/eet-kreef-full-cd