Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel - Pers reën lyrics
Your rating:
Hei, wys my jou Casspir Wys my jou sjambok Ek gooi jou met 'n klip En jy slaan my met 'n stok En spuit my, spuit my Met jou waterkanon Hey, pers reën in die strate Pers reën in die stad Pers reën teen plakkate Betogers moet laat spat En spuit my, spuit my, Spuit my met jou waterkanon Sit jou geweertjie neer (eina, eina) Sit jou geweertjie neer, meneer Mandela praat van nasionaliseer My oupa kla, hy sê sy maag word seer Dit spyt my, dit spyt my Perspapsopnat Slaan daai parra plat, Die padda pla vir mamma pa, Slaan daai parra plat Pers, pers, pers reën Jou kombers en daar lê die ding Daar lê die ding Die ding wat spring Pers reën in die strate Slaan my, slaan my Met jou ystervuis