Joe Foster

Joe Foster - Pad na jou hart lyrics

Your rating:
Wag vir my, dis nog nie te laat nie
Hierdie pad mag dalk nog lank word
Maar ek is nie bang nie
Vergewe my, my hart is koud, eenvoudig net swaar
Ek was grof en onafgewerk maar ek’s nog nie daar nie

Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
Op pad na jou hart

Sit terug, sit terug en hou vas
Hierdie pad waarop ons saam loop het, het sy op en af
Laat my toe as ek op my knieë voor jou deur kom staan
Op die pad na jou hart moes ek leer dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra

Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
Op pad na jou hart

As ek jou hand vat sal jy saam met my kan kom
As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom en ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort
As ek jou man kan word

Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
Op pad na jou hart
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Joe Foster

Composer: Joe Foster

Publisher: ?

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Hartklank (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found