Joe Foster

Joe Foster - Hartklank lyrics

Your rating:
Luister na die klank wat jou liefde maak

As jy moet terugkyk hoe jou lewe lyk
Tot dusver geleer om weer te probeer
Om jou hart te volg, te kan verstaan
Jy soek so hard na ’n beter part
’n ander rol wat jou hart gaan vul
Jy’t gesê jy sal
Het jy dan verdwaal? 

Jy moet net ophou soek

Luister na die klank wat jou liefde maak
Dit is die taal wat jou hart praat
As jou woorde opraak
Sal alles weer sin maak

As jy moet terug kyk hoe jou lewe lyk
Tot dusver geleer om net bang te wees
Jy verkompliseer dit, jy het niks om te vrees
Jy val so hard maar jy staan weer op
Dis die klank van hoop in jou hartklop
Jy’t vooruit gegaan
Dis in jou vasgevang

Jy moet net ophou soek

Luister na die klank wat jou liefde maak
Dit is die taal wat jou hart praat
As jou woorde opraak
Sal alles weer sin maak
Hartklank

Luister na die klank wat jou liefde maak
Luister na die klank wat jou liefde maak

Luister na die klank wat jou liefde maak
Dit is die taal wat jou hart praat
As jou woorde opraak
Sal alles weer sin maak
As jou woorde opraak
Sal alles weer sin maak
Hartklank

Hartklank
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Joe Foster

Composer: Joe Foster

Publisher: Joe Foster

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Hartklank (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found