Jim Reeves
Jim Reeves - Sarie Marais lyrics
Your rating:
My Sarie Marais is so ver van my hart Maar'k hoop om haar weer te sien Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon Nog voor die oorlog het begin O bring my t'rug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Oh, bring my t'rug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Ek was so bang dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier Oh, bring my t'rug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes Hulle sleep jou altyd water toe Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip Die josie weet waarnatoe Oh, bring my t'rug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar Terug na die ou Transvaal My lieflingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon Oh, bring my t'rug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais