Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - Die lewe is ´n liedjie lyrics

Your rating:
Die sterre skyn helder 
Skemer lê en wag vir my 
Die vure brand van vroeg af 
Dit is net ek en jy 
Die aand is oppad 
Dis tyd om die pad te vat 
Vanaand ... gaan ons dans … kom vat ‘n kans

Die lewe is ‘n liedjie 
Elke noot vir jou gekies 
Jy moet net die pas kan vat 
Uit jou hart sing en kan lag 
Kom ons vat ‘n kans 
Laat die wêreld dans 
Hierdie song’s net vir jou 
Sing dit saam hier en nou

Die nag kruip al hoe nader 
Mense sing en dans om elke hoek 
Die tyd het gaan staan 
Selfs die sterre dans ook saam 
Dit raak al laat 
Dis tyd om die pad te vat 
Vanaand gaan ons dans, kom ons vat ‘n kans

Die lewe is ‘n liedjie 
Elke noot vir jou gekies 
Jy moet net die pas kan vat 
Uit jou hart sing en kan lag 
Kom ons vat ‘n kans 
Laat die wêreld dans 
Hierdie song’s net vir jou 
Sing dit saam hier en nou

Kom dans saam met my tot die môre weer kom 
Die aand wag al klaar ... Ek kry jou sommer daar!

Die lewe is ‘n liedjie 
Elke noot vir jou gekies 
Jy moet net die pas kan vat 
Uit jou hart sing en kan lag 
Kom ons vat ‘n kans 
Laat die wêreld dans 
Hierdie song’s net vir jou 
Sing dit saam hier en nou
Kom ons vat ‘n kans 
Laat die wêreld dans 
Hierdie song’s net vir jou 
Sing dit saam hier en nou

Die lewe is ‘n liedjie!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Jennifer Zamudio

Composer: Onbekend

Publisher: Markon Records

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Cover from: Anna Katharina Stoll - Wenn du diesen Brief liest (2010, German)

Appearing on: Die lewe is ´n liedjie (2011) , 15 Jaar Spesiale Uitgawe (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found