Jay (ZA)

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Wilde Weste lyrics

Your rating:
Een, twee, drie, is jy gereed
Ons kan dit als verloor
Als vergeet in ’n oomblik, in sekondes
Maar gelukkig is ons twee
Net vir jou op my woord
Ek sal myself afsloop
Als verkoop, al het ek niks nie, of baie
Sal ek dit alles met jou deel

Soos in die wilde, wilde Weste
Het jy my hart gesteel
Beter as die beste skiet jy my in die knieë
Wilde, wilde Weste
Onskeibaar ons twee
Beter as die beste
Daar's niemand soos jy

Hier's ons weer vasgevang, hande in die lug
Wie's bang, nie ek nie, nie jy nie
Laat die wêreld op ons skree
Hard gesoek deur die hele land
Deur die hele kontrei
Ek en jy opgewonde
Maar sonder, sonder jou sal ek opgee

Soos in die wilde, wilde Weste
Het jy my hart gesteel
Beter as die beste skiet jy my in die knieë
Wilde, wilde Weste
Onskeibaar ons twee
Beter as die beste
Daar's niemand soos jy
Al verloor ons als
Het ek tog die een gekry
Die een wat my hart laat klop
en my verstaan en wat by my sal bly

Soos in die wilde, wilde Weste
Het jy my hart gesteel
Beter as die beste skiet jy my in die knieë
Wilde, wilde Weste
Onskeibaar ons twee
Beter as die beste
Daar's niemand soos jy
Daar's niemand soos jy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir Liefde (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found