Jay (ZA)
Lianie May & Jay (ZA) - Lank lewe die liefde - (Lianie May en Jay) lyrics
Your rating:
As jy glo in die liefde, is die song net vir jou Het jy dalk ‘n geliefde, op wie jy kan vertrou Ek het deur al die seerkry, iets van almal geleer En oor en oor my hart belowe, dit sal nooit weer gebeur En ek sê: Hou my vas, dra my las Lank lewe die liefde Jy’s die een, wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer, ‘n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde Ek's die eerste wat twyfel Maar die eerste wat val Want as ek eers verlief raak Smelt my mure van staal Ek was nie vir dit gemaak nie En ek wou my hart hou Maar glo my daar is niks so volmaak nie Soos ‘n lewe saam met jou En ek sê: Hou my vas, dra my las Lank lewe die liefde Jy’s die een, wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer, ‘n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde My belofte aan jou Gemaak lank gelede, jy kan my vertrou En ek sê: Hou my vas, dra my las Lank lewe die liefde Jy’s die een, wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer, ‘n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde Lank lewe die liefde ?