Jay en Lianie
Jay en Lianie - Toe stop my hart lyrics
Your rating:
Ek het gedroom van `n plek, waar die son nooit gaan set Jy was daar in `n tronk, en ek moes jou kom red, my baby Met als wat ek het, my baby En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van `n plek Mis jou te veel om te sê, ek voel `n mes teen my nek En my asem raak min, my baby Ek vra jou maak gou, my baby Toe stop my hart, toe stop my hart by jou Ek het ver geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart, is daar `n plek gehou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane weg vee Dit alles vir jou Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet En as ek alles kon terug draai baby Sou ek my wou terug waai baby Tot hier by my soos dit was, waar ons `n lewe kon bou Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou Op jou sal ek nooit kan opgee baby Dit belowe ek jou my baby Toe stop my hart, toe stop my hart by jou Ek het ver geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart, is daar `n plek gehou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane weg vee Dit alles vir jou Want elke tree saam met jou my baby Los ons al die seer agter ons baby Toe stop my hart, toe stop my hart by jou Ek het ver geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart, is daar `n plek gehou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane weg vee Dit alles vir jou Dit alles vir jou