Jay en Lianie
Jay en Lianie - Lank lewe die liefde lyrics
Your rating:
[Jay] As jy glo in die liefde Is die song net vir jou Het jy dalk 'n geliefde Om wie jy kan vertrou [Lianie] Ek het deur al die seerkry Iets van almal geleer En oor en oor my hart belowe Dit sal nooit weer gebeur [Koor: Lianie en Jay] En ek sê hou my vas, dra my las Lank lewe die liefde Jy's die een wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer 'n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde [Jay] Ek´s die eerste wat twyfel Maar die eerste wat val Want as ek eers verlief raak Smelt my mure van staal [Lianie] Ek was nie vir dit gemaak nie En ek wou my hart hou Maar glo my daar is niks so volmaak nie Soos 'n lewe saam met jou [Koor: Lianie en Jay] En ek se hou my vas en dra my las Lank lewe die liefde Jy's die een wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer 'n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde [Brug: Lianie en Jay] My belofte aan jou Gemaak lank gelede jy kan my vertrou [Koor: Lianie en Jay] En ek sê hou my vas en dra my las Lank lewe die liefde Jy's die een wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer 'n laaste keer Lank lewe die liefde As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde Lank lewe die liefde