Jay en Lianie

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Goeie Oue Tyd lyrics

Your rating:

About this lyric:

Original Scottish version: Ould Lang Syne https://en.wikipedia.org/wiki/Auld_Lang_Syne

Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei,
verbind deur al die lief en leed in tye lank verby

Ons drink ’n bier by die waenhuis
Vanaand is dit Mosselbaai
Ons sny dit af by die strandhuis
Dis rooiwyn en lekker braai
Ry af tot Hermanus
Vanaand gaan die rokkies waai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd

Ons trek na die weskus, by Ysies ’n snoekie braai
Die aand in Flamingo maak ons ’n groot lawaai
Môre gaan ons kreef duik en mooi lyk op Lambertsbaai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei,
verbind deur al die lief en leed in tye lank verby

Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend, die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet, die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet, al moet ons nou weer skei,
verbind deur al die lief en leed in tye lank verby
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Pieter de Villiers

Composer: Robert Burns

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir Liefde (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found