Jasmyn

Jasmyn - Hy is daar lyrics

Your rating:

As die donker jou toevou
En winde jou verwaai
As die lewe jou alleen laat
En ander jou verraai

As die skadu's op jou neer daal
En jy kry so seer
As jy leeg is en verlate
En jy wil oorgee

Hy is daar
Laat Hy jou toevou
Sy lig skyn in jou
Hy is daar

Hy sal jou vertroos
Bly hoop en glo
Hy is daar

Laat die lewe ’n geskenk wees
En gee dan jouself
Opreg en volkome
Om ander te help

Sweef sag, sag en rustig
Staan vas in geloof
Skep asem as jy moeg is
Om die regte pad te kan loop

Hy is daar
Laat Hy jou toevou
Sy lig skyn in jou
Hy is daar

Hy sal jou vertroos
Bly hoop en glo

Hy is daar
Hy is daar

Laat Hy jou toevou
Sy lig skyn in jou
Hy is daar
Hy is daar
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Jy wens jy kon sê (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found